Belangrike Dokumente



Dokumente



Sandrivier-
konvensie (1852)


Wanneer ons onsself besig hou met Geskiedenis, hoor ons gereeld van hierdie, of daardie dokument wat geteken is. Soms is die bepalings in hierdie dokumente van so 'n aard dat daar soms Vryheid daarmee toegeken is, of dat dit selfs tot oorlog gelei het.
Met hierdie blad beplan ons om die inhoud van hierdie dokumente algemeen beskikbaar te stel.
Die plan is om binnekort meer dokumente hier te plaas. Loer gerus in van tyd-tot-tyd.